
ONNEK









KingLeo
Wrote a post.
3h ago
Ek het nog altyd gedink Adri Joubert is die volk se darling, maar na my ontmoeting met haar man is ek nie so seker nie. Hy’t my behandel soos grond. Dis tyd dat ons die media en hulle agendas begin uitroep!


75

Like
Comment

Share
20 Comments

Nuus Hond
Adri is slim en betroubaar, effens koeklik, maar darem
3h Like Reply

Kat Vrou
Ek is mal oor Adri. Los haar uit!
3h Like Reply

Hendrik 1966
Sy’t ‘n stok in haar hol, man.
2h Like Reply

Truth Hunter
Dis die media se ding. Hulle dink ons is dom. Goeie een, KingLeo!
2h Like Reply

KingLeo
Tyd dat ons die media en hulle agendas expose.
1h Like Reply

Nuus Hond
Chill, Leo. Hierdie gaan nie oor jou nie, jou Trump Supporter. Wie kyk in elkgeval mainstream media? Gaan MAGA op ‘n ander plek.
1h Like Reply

KingLeo
Eina Katvrou. Gaan maak eerder seker jou stiefkinders slaap warm...
30m Like Reply
